Items on Map:

Close
This map has Places  
Christensentrum Elspark 3 months, 4 weeks ago
0 People have been here:
Description:
Christensentrum is 'n "Tuiste vir almal!" Ons is 'n gemeenskap wat glo dat God boer met genade. Dit is belangrik vir ons dat ons mense God in opregtheid en egtheid dien, en so ook op dieselfde manier in verhouding met mekaar sal staan. Ons is nie een perfek nie maar besef dat God besig is met ons almal. Daarom oordeel ons jou nie en wil ons graag die ruimte skep vir elkeen wat by ons is om te groei.

Jy is meer as welkom!
Photos:
Maps:

Tags:

church , family , acceptance




Watch Related Videos
View Related Maps
Meet Relatives